Best of MP3 downloads
Advertising
Musicstore
Musicstore Sale!

Artist Info: Vertikaal

Info auf deutsch
Vertikaal

In 2005 het drie lede van die NG-gemeente Lynnwood se musiekbediening besluit om ‘n band te vorm. Vertikaal se eerste CD, Uit dieptes, is hoofsaaklik vir die gemeente vrygestel, maar die belangstelling was so groot dat dit vir ‘n paar ATKV Lier-toekennings benoem is. Die groep het toe bestaan uit Jattie de Beer, die hoofsanger, Leon Gropp op die kitaar en agtergrondsang, en ‘n predikant van die gemeente, Zander van der Westhuizen, wat die klavier bespeel het. [read more...]

Top Albums Vertikaal

Similar Artists