Best of MP3 downloads
Advertising
Musicstore
Musicstore Sale!

Artist Info: Ricus Nel

Info auf deutsch
Ricus Nel

Ricus Nel se talent en passie vir musiek het oor die afgelope paar jaar van hom ‘n huishoudelike naam in Suid-Afrikaanse musiek gemaak. Vingers wat ewe flink met ‘n pen as met ‘n hele rits musikale instrumente kan toor en sy growwe country-rock stem het dié sanger sommer gou by duisende musiekliefhebbers laat aanklank vind.

Hoewel Ricus, voordat hy voltyds tot die musiekbedryf toegetree het, by ‘n platinummyn, ‘n tabak koöperasie en ‘n musiekwinkel gewerk het, was musiek dit wat die sterkste deur sy are gepols het. [read more...]

Top Albums Ricus Nel

Similar Artists